top of page
Home
Events
Sport websites
Shows
Africa Good Morning
Active Kids
NMH Ad spotter
We Talk
Kletskompas
Erongo Talk
NMH @1
Regional Review
Sunset News
The Evening Review
Flex
Sportwrap
My Zone
Agri Monitor
NBTT
Straight Talk / Spelling Bee
Brave Namibia
Blitsfokus
B7
Generation C
My.Na Cars
The Social Leak
Ohole So Nice
Kaap Vol Hoop
My.Na properties
Community
Careers
Namibia Sonder Grense
Tjill
Tourismus
Koopkompas
The Agenda
Focus Editions
Online School
NMH
Live
News
Blitsfokus
Play Video
Play Video
26:43
Network Media Hub
BlitzFokus-07 September 2026
Rozanne het die week opgevang met Azaria by die CST Expo. Rozanne en Irene-Mari gesels oor alles wat gebeur het by die CST Expo in Wat is Nuus en heel laaste gesels ons oor Azaria se liedjie, "Stadig" in Voor in die koor. Moenie dit misloop nie – dis ’n episode vol nuus, liedjies en inspirasie Kyk Maandag 13:30 op NTV (DSTV 285 / GOTV 25) Of enige tyd op 1Up2: https:www.oneuptwo.com/channelshows?Blitsfokus #blitsfokus #myzone #nmh #ntv #jeugnuus
Play Video
Play Video
24:08
Network Media Hub
BlitzFokus -24 Augustus 2026
Die week gesels ons met Malan Esterhuyzen, kaptein van Windhoek Afrikaanse Privaatskool se eerste rugby span, dan gesels Irene-Marie en Rozanne in Wats Nuus oor alles wat aangaan in die wereld van die jeug en laaste kyk ons na die hoogtepunte van die eindronte van die Momentum NSSR Superliga. Moenie dit misloop nie – dis ’n episode vol nuus, liedjies en inspirasie Kyk Maandag 13:30 op NTV (DSTV 285 / GOTV 25) Of enige tyd op 1Up2: https:www.oneuptwo.com/channelshows?Blitsfokus #blitsfokus #myzone #nmh #ntv #jeugnuus
Play Video
Play Video
25:13
Network Media Hub
BlitzFokus -17 Augustus 2026
Die week gesels ons met Malan Esterhuyzen, kaptein van Windhoek Afrikaanse Privaatskool se eerste rugby span, dan gesels Irene-Marie en Rozanne in Wats Nuus oor alles wat aangaan in die wereld van die jeug en laaste kyk ons na die hoogtepunte van die halfeindroonte van die Momentum NSSR liga. Moenie dit misloop nie – dis ’n episode vol nuus, liedjies en inspirasie Kyk Maandag 13:30 op NTV (DSTV 285 / GOTV 25) Of enige tyd op 1Up2: https:www.oneuptwo.com/channelshows?Blitsfokus #blitsfokus #myzone #nmh #ntv #jeugnuus
Play Video
Play Video
25:24
Network Media Hub
Deleted video
Die week kuier Lydia Uugwanga, 'n persoonlike finanseile adviseer op die Blitsfokus bank dan gesels Rozanne en Jaydene in Wats Nuut oor alles wat aangaan in die wereld van die jeug en laaste word daar geluister na 'n nuwe liedjie in Voor in die Koor. Moenie dit misloop nie – dis ’n episode vol nuus, liedjies en inspirasie Kyk Maandag 13:30 op NTV (DSTV 285 / GOTV 25) Of enige tyd op 1Up2: https:www.oneuptwo.com/channelshows?Blitsfokus #blitsfokus #myzone #nmh #ntv #jeugnuus
Play Video
Play Video
27:17
Network Media Hub
BlitzFokus -3 Augustus 2026
Die week se gas is Sune Wittmann, sy is die kaptein van die Capricorn Eagles, sy kom gesels oor haar loopbaan en vroue krieket in Namibie. Sune antwoord ook n paar Blitsvinnige vrae in Blitsvinnig en dan gesels Rozanne en Jaydene in Wats Nuut oor alles wat aangaan in die wereld van die jeug en laaste word daar geluister na 'n nuwe liedjie in Voor in die Koor. Moenie dit misloop nie – dis ’n episode vol nuus, liedjies en inspirasie Kyk Maandag 13:30 op NTV (DSTV 285 / GOTV 25) Of enige tyd op 1Up2: https:www.oneuptwo.com/channelshows?Blitsfokus #blitsfokus #myzone #nmh #ntv #jeugnuus
Play Video
Play Video
27:24
Network Media Hub
BlitzFokus -27 Julie 2026
Die week se gas is Geneva de Jager, sy is die hoofafrigter vir die para Taekwondo span van Namibie en kom gesels oor haar loopbaan to nou en haar en die skap se onlangse trip na Korea, Rozanne en Jaydene gesels in Wats Nuut oor alles wat aangaan in die wereld van die jeug en laaste word daar geluister na 'n nuwe liedjie in Voor in die Koor. Moenie dit misloop nie – dis ’n episode vol nuus, liedjies en inspirasie Kyk Maandag 13:30 op NTV (DSTV 285 / GOTV 25) Of enige tyd op 1Up2: https:www.oneuptwo.com/channelshows?Blitsfokus
Play Video
Play Video
26:52
Network Media Hub
BlitzFokus -20 July 2026
Die week se gas is Lynette Beer, al die pad van Suid-Afrika af. Sy het op die Blitsfokus bank kom gesels oor haar organisasie EQ4Kids wat onlangs in Namibie gelaunch was, Rozanne en Jaydene gesels in Wats Nuut oor alles wat aangaan in die wereld van die jeug en laaste word daar geluister na 'n nuwe liedjie in Voor in die Koor. Moenie dit misloop nie – dis ’n episode vol nuus, liedjies en inspirasie Kyk Maandag 13:30 op NTV (DSTV 285 / GOTV 25) Of enige tyd op 1Up2: https:www.oneuptwo.com/channelshows?Blitsfokus #blitsfokus #myzone #nmh #ntv #jeugnuus
Play Video
Play Video
23:42
Network Media Hub
BlitzFokus -13 Julie 2026
HD von Wielligh en Drikus Maartens kom gesels die week op die Blitsfokus bank oor hulle ervaring op die Napso Atletiek toer na Swede, Rozanne en Jaydene gesels in Wats Nuut oor alles wat aangaan in die wereld van die jeug. Isaiah antwoord ook 'n paar vinnig vrae in Blitsvinnig en laaste word daar geluister na 'n nuwe liedjie in Voor in die Koor. Moenie dit misloop nie – dis ’n episode vol nuus, liedjies en inspirasie Kyk Maandag 13:30 op NTV (DSTV 285 / GOTV 25) Of enige tyd op 1Up2: https:www.oneuptwo.com/channelshows?Blitsfokus #blitsfokus #myzone #nmh #ntv #jeugnuus
Load More
bottom of page