top of page
Home
Events
Sport websites
Shows
Africa Good Morning
Active Kids
NMH Ad spotter
We Talk
Kletskompas
Erongo Talk
NMH @1
Regional Review
Sunset News
The Evening Review
Flex
Sportwrap
My Zone
Agri Monitor
NBTT
Straight Talk / Spelling Bee
Brave Namibia
Blitsfokus
B7
Generation C
My.Na Cars
The Social Leak
Ohole So Nice
Kaap Vol Hoop
My.Na properties
Community
Careers
Namibia Sonder Grense
Tjill
Tourismus
Koopkompas
The Agenda
Focus Editions
Online School
NMH
Live
News
Kletskompas
Play Video
Play Video
27:29
Kletskompas (E1641) - 17 September 2026
Voor Anna Davel Sondag die verhoog by Droombos inneem vir die FNB Windhoek Woordfees, is sy 'n beoordeelaar vir die ATKV se tienertoneel. Sy gesels vandag op Kletskompas oor haar lang loopbaan, die toekoms van Afrikaans en Afrikaner identiteit. #Kletskompas #KletsKunste #NTVAfrikaans #saakmaaklekker
Play Video
Play Video
27:50
Kletskompas (E1640) - 16 September 2026
Kom breek weg van na Amandi Guesthouse met Enjoy Travel. #Kletskompas #KletsKuier #NTVAfrikaans #saakmaaklekker
Play Video
Play Video
14:19
Kletskompas (E1639)- 15 September 2026
Ons gesels Nicola Steyl van die IV Bar oor hul nuwe tak in Windhoek. #Kletskompas #NTVAfrikaans #saakmaaklekker #IVBarWindhoek
Play Video
Play Video
24:47
Kletskompas (E1638)- 14 September 2026
Augetto Graig en Iréne-Mari van der Walt bespreek die jongste nuus uit môre se uitgawe van die Republikein koerant, voordat Andrew Poolman die naweek se sporthoogtepunte kom ontleed. Ons loer ook by die weerkantoor ook in. Kom gesels saam, hier op Kletskompas. #Kletskompas #KletsSport #NTVAfrikaans #Saakmaaklekker
Play Video
Play Video
25:08
Kletskompas (E1637)- 10 September 2026
Ons gesels met Jacobus Henn van SCAN Namibië en leer meer oor die slange in Namibië. #Kletskompas #NTVAfrikaans #saakmaaklekker #ScanNamibia
Play Video
Play Video
28:18
Kletskompas (E1636) - 9 September 2026
Ontmoet Republikein se Bruidspaar van die Jaar! Heinowieze en Crestwill Izaaks is verlede week as die wenners van hierdie gewilde kompetisie gekies. #Kletskompas #KletsKuier #NTVAfrikaans #saakmaaklekker
Play Video
Play Video
28:32
Kletskompas (E1635)- 8 September 2026
Vandag op Kletskompas gesels ons met Jane Swartz oor haar nuwe book, Ewige Tinte van Emosie. #Kletskompas #NTVAfrikaans #saakmaaklekker #NuweBook
Play Video
Play Video
26:59
Kletskompas (E1634)- 7 September 2026
Andrew Poolman bring weer die naweek se sporthoogtepunte terwyl Augetto Graig en Iréne-Mari van der Walt die nuutste nuus uit môre se uitgawe van Republikein koerant bespreek, en ons loer by die weerkantoor ook in. Kom klets lekker saam, hier op Kletskompas. #Kletskompas #KletsSport #NTVAfrikaans #Saakmaaklekker
Play Video
Play Video
28:16
Kletskompas (E1628)- 26 Augustus 2026
Ons gesels met Mario Guterres, wat vir homself naam gemaak het op Rehoboth as n slangvanger. #Kletskompas #KletsKuier #NTVAfrikaans #saakmaaklekker
Load More
bottom of page