top of page
Home
Events
Sport websites
Shows
Africa Good Morning
Active Kids
NMH Ad spotter
We Talk
Kletskompas
Erongo Talk
NMH @1
Regional Review
Sunset News
The Evening Review
Flex
Sportwrap
My Zone
Agri Monitor
NBTT
Straight Talk / Spelling Bee
Brave Namibia
Blitsfokus
B7
Generation C
My.Na Cars
The Social Leak
Ohole So Nice
Kaap Vol Hoop
My.Na properties
Community
Careers
Namibia Sonder Grense
Tjill
Tourismus
Koopkompas
The Agenda
Focus Editions
Online School
NMH
Live
News
Namibia Sonder Grense
Play Video
Play Video
05:13
Namibië sonder grense: Episode 4, 14 Mei 2021
Rene Tiemann vertel van sy werk en lewe in die Australiese dorpie Tincurrin en sy reise in die land. Word deel van ons oorsese gemeenskap: Kontak Kristien Kruger by kristien@republikein.com.na. Instagram - @kris10.kruger
Play Video
Play Video
05:51
Namibië sonder grense: Episode 6, 28 Mei 2021
Ons is terug in Australië en maak, soos gewoonlik via Texas, ‘n draai by die Coetzees in Queensland. Eureka Coetzee vertel haar gesin, oorspronklik van Mariental, se storie. Word deel van ons oorsese gemeenskap: Kontak Kristien Kruger by kristien@republikein.com.na. Instagram - @kris10.kruger
Play Video
Play Video
04:49
Namibië sonder grense: Episode 2, 30 April 2021
Namibië sonder grense: Episode 2, 30 April 2021 Ons ontdek die wêreld deur die oë van Johan Deysel, Namibiese rugbyspeler in Toulouse, Frankryk. Word deel van hierdie nuwe gemeenskap: Kontak Kristien Kruger by kristien@republikein.com.na. Instagram - @kris10.kruger #NamibiëSonderGrense #Namibia #Republikein #Kletskompas
Play Video
Play Video
05:06
Namibië sonder grense: Episode 3, 7 Mei 2021
Ons ontmoet Christiaan Lamprecht van Michigan in die VSA. Word deel van ons oorsese gemeenskap: Kontak Kristien Kruger by kristien@republikein.com.na. Instagram - @kris10.kruger #NamibiëSonderGrense #Namibia #Republikein #Kletskompas
Play Video
Play Video
06:03
Namibië sonder grense: Episode 1, 23 April 2021
In ons splinternuwe, weeklikse videoprogram "Namibië sonder grense" ontdek ons die wêreld deur die oë van Namibiërs wat in die buiteland woon en werk. In die eerste episode kuier ons by Astrid O'Callaghan en haar gesin in Waterford, Ierland. Deel inligting en stories oor Namibiërs oorsee met aanbieder Kristien Kruger by kristien@republikein.com.na. Instagram - @kris10.kruger #NamibiëSonderGrense #Namibia #Republikein #Kletskompas
Play Video
Play Video
04:58
Namibië sonder grense: Episode 5, 21 Mei 2021
Ontmoet vir Danielle Kok. Sy woon in die Spaanse stad Barcelona. Word deel van ons oorsese gemeenskap: Kontak Kristien Kruger by kristien@republikein.com.na. Instagram - @kris10.kruger
Play Video
Play Video
04:50
Namibië sonder grense: Episode 7, 4 Junie 2021
‘n Draai in Hawaii … Word deel van ons oorsese gemeenskap: Kontak Kristien Kruger by kristien@republikein.com.na. Instagram - @kris10.kruger
Play Video
Play Video
05:49
Namibië sonder grense: Episode 8, 11 Junie 2021
Ons draf ‘n krieketlopie af na Stratford, Nieu-Seeland waar Christopher Coombe woon en Kristien vertel hoe ‘n mens gaan fliek in Houston. (Apologie vir die spelfout in die subtitel.) Word deel van ons oorsese gemeenskap: Kontak Kristien Kruger by kristien@republikein.com.na. Instagram - @kris10.kruger
bottom of page