NAPSO - 2019 Wrap Up
Aan die einde van 'n naweek vol goeie sport, gees, lekker kos, en samesyn het My Zone die voorreg gehad om nie net met die huidige gasheer van die NAPSO Securitas Privaatskole-sportnaweek, The Dolphin Schools, te gesels nie maar ook met die volgende gasheer, Tsumeb Gimnasium. Alle paaie lei na Tsumeb!
#NAPSO #Securitas #TDS #MyZone